|
|
|||||
|
|
|||||
|
|
|||||
|
|
|||||
|
Op hierdie webwerf: |
Op hierdie bladsy: |
On this page: |
On this website: |
||
| Tuis . |
|
|
. Home | ||
| Meer oor ons . | . About us | ||||
| Ons kundiges . | . Our specialists | ||||
| Ons dienste . | . Our services | ||||
| Ons opdragvoorwaardes . | Our terms of engagement | ||||
| Ons gedragskode . | . Our code of conduct | ||||
| Ons nuus . | . Our news | ||||
| Blaas die fluitjie . | Blow the whistle | ||||
|
Wet op
Beskermde Bekendmakings, 2000 Die doel van hierdie Wet is om: 1.) 'n kultuur te skep wat die bekendmaking van inligting deur werknemers wat met kriminele en ander onreëlmatighede in die werksplek verband hou op 'n verantwoordelike wyse te fasiliteer deur breedvoerige statutêre riglyne vir die bekendmaking van sulke inligting te voorsien en beskerming te bied teen enige weerwraak wat daaruit mag voortpsruit; 2.) die die uitroeiing van kriminele en ander onreëlmatig- hede by instellings van die Staat en ander privaat liggame te bevorder. Die wyse van bekendmaking is 'n: .· Beskermende bekendmaking aan 'n regsverteen- woordiger .· Beskermende bekendmaking aan die werkgewer .· Beskermende bekendmaking aan 'n lid van die kabinet of uitvoerende raad .· Beskermende bekendmaking aan sekere persone of liggame .· Algemene beskermende bekendmaking. |
|
||||
| U kan in gevolge die Wet op Beskermde Bekendmakings van 2000 'n bekentenis aan Forensies.com maak indien u 'n vermoede van bedrog by u werksplek het. Ons sal u persoonlik kontak om die inligting met u te verifieer waarna ons die aangeleentheid met die hoogste vlak van bestuur by u werkgewer sal opneem. Indien nodig sal ons dit onder die voorsitter van die Raad of die voorsitter van die Ouditkomitee se aandag ook bring. Alternatiewelik kan ons u bystaan indien u 'n klag by die polisie of enige ander gesagsliggaam wil indien. U persoonlike inligting sal deurentyd as uiters vertroulik hanteer word en sal nie sonder u toestemming aan enigeen bekend gemaak word nie. Indien u verdere navrae het, kontak Wicus van der Merwe op sy sel by 0836804686 of per e-pos by wicus@forensies.com. | Back to top | ||||
|
|
Protected
Disclosure Act, 2000 |
Back to top | |||
|
You can make a disclosure to Forensies.com within the framework of the Protected Disclosure Act of 2000 if you have a suspicion of fraud at your workplace. We will contact you to verify the information and will then communicate your concerns to the highest level of management of your employer or, as appropriate, to the Chairman of the Board or the Chairman of the Audit committee. Alternatively we can assist you in contacting the police or other authorities to lay a complaint. Your personal information will at all times be considered as strictly confidential and will only be disclosed with your consent. If you need further information you can contact Wicus van der Merwe on his cell phone at 0836804686 or by e-mail at wicus@forensies.com. |
Back to top | ||||
| Rapporteer jou suspisies: | |||||
| Report your suspicions: | Back to top | ||||
| Back to top | |||||
|
|
|
||||
|
|
|
||||