"We are trained to notice what we see."

 
 
 
 

Op hierdie webwerf:

Op hierdie bladsy:

On this page:

On this website:

 
  Tuis .


 Gedragskode 


 Code of Conduct 

. Home  
  Meer oor ons . . About us  
  Ons kundiges . . Our specialists  
  Ons dienste . . Our services  
  Ons opdragvoorwaardes .   Our terms of engagement  
  Ons gedragskode . . Our code of conduct  
  Ons nuus . . Our news  
  Blaas die fluitjie .   Blow the whistle
       
 

Terug na bo

Gedragskode

Ons stel die belange van die kliënt eerste en sal nie 'n opdrag aanvaar wat 'n konflik van belange kan veroorsaak of wat buite die sfeer van ons kundigheid val nie. 

Ons diskrimineer nie teen aanstellings op grond van ras, geloof, geslag, taal, seksuele oriëntasie, sosiale status, ouderdom, lewenstyl of politieke oortuigings nie, mits dit binne die landswette aanvaarbaar is. 

Ons is trots op die kwaliteit van ons werk en voer dit eerlik, tydig, verantwoordelik en objektief uit met behoud van vertroulikheid en integriteit. 

Ons erken dat dit ons oorheersende plig is om toe te sien dat geregtigheid moet geskied. Daarom sal ons nie die landswette oortree om 'n opdrag uit te voer nie en sal ons bevindinge en getuienis op 'n billike en onpartydige wyse aangebied word.
.

Back to top

 

       
 

Terug na bo

 

Code of Conduct

We put the interest of the client first and will not engage in an appointment that can cause a conflict of interests or that is outside the limits of our competence.

We don't discriminate on grounds of race, faith, gender, language, sexual orientation, social status, age, lifestyle or political persuasion, as long as it is allowed within the laws of the country.

We are proud of the quality of our work and act with honesty, timelines, responsibility and objectivity within the framework of confidentiality and integrity.

We recognise that our overriding duty is to see that justice prevails. Therefore we will not act outside the laws of our country and will present our findings and evidence in a fair and impartial manner.
.

Back to top