|
|
|||||
|
|
|||||
|
|
|||||
|
|
|||||
|
Op hierdie webwerf: |
Op hierdie bladsy: |
On this page: |
On this website: |
||
| Tuis . |
|
. Home | |||
| Meer oor ons . | . About us | ||||
| Ons kundiges . | . Our specialists | ||||
| Ons dienste . | . Our services | ||||
| Ons opdragvoorwaardes . | Our terms of engagement | ||||
| Ons gedragskode . | . Our code of conduct | ||||
| Ons nuus . | . Our news | ||||
| Blaas die fluitjie . | Blow the whistle | ||||
|
Wie is
Forensies.com? Forensies.com beskik oor die kundigheid van 'n prokureur, finansiële rekenmeester, geöktrooieerde rekenmeester en 'n interne ouditeur met sertifisering as bedrog ondersoeker. Buiten dat ons reeds professionele kundiges in eie reg was, is al vier van ons ook deel van die eerste groep nagraadse studente wat die nuutingestelde Meestersgraad in Forensiese Rekenmeesterskap gedurende 2006/07 aan die Noord-wes Universiteit (Potchefstroom-kampus) voltooi het. Hierdie graad bring die areas van rekeningkunde, die regte en kriminologie binne die dissipline van forensiese rekenmeesterskap bymekaar. Kessler definieer forensiese rekenmeesterskap soos volg: "Forensic and investigative accounting is the application of financial skills and an investigative mentality to unresolved issues, conducted within the context of the rules of evidence. As a discipline, it encompasses financial expertise, fraud knowledge, and a strong knowledge and understanding of business reality and the working of the legal system". Terwyl elkeen van ons steeds in sy eie professie werksaam is, tree ons in assosiasie met mekaar op onder die vaandel van Forensies.com. Hiermee kan ons al die vlakke van forensiese rekenmeesterskap waarna Kessler verwys op professionele wyse saamsnoer. Ons is as individue, groepe of as 'n span in ons hoedanigheid as forensiese rekenmeesters beskikbaar, afhangende van die vereistes van die opdrag. . |
|
||||
|
|
Kontakbesonderhede: Vir algemene navrae kan u vir Dr Philip Theunissen skakel by (058) 3039640 of 'n e-pos stuur aan kontak@forensies.com . Die individuele lede se besonderhede is soos volg: Bastiaan Theunissen (Prokureur), Bethlehem Sel: 0823463698, e-pos: bastiaan@forensies.com Philip Theunissen (SAIPA), Bethlehem Sel: 0823782335, e-pos: philip@forensies.com Wicus van der Merwe (CIA, CFE), Pretoria Sel: 0836804686, e-pos: wicus@forensies.com Johan van Zyl (SAICA), Potchefstroom Sel: 0835655824, e-pos: johan@forensies.com . |
Back to top | |||
|
|
Who
is Forensies.com? |
Back to top | |||
|
|
You can address your general enquiries to Dr Philip Theunissen per telephone at (058) 3039640 or by e-mail at contact@forensies.com . Details of the individuals are as follow: Bastiaan Theunissen
(Attorney), Bethlehem |
Back to top | |||
|
|
|||||