|
|
|||||
|
|
|||||
|
|
|||||
|
|
|||||
|
Op hierdie webwerf: |
Op hierdie bladsy: |
On this page: |
On this website: |
||
| Tuis . | . Home | ||||
| Meer oor ons . | . About us | ||||
| Ons kundiges . | . Our specialists | ||||
| Ons dienste . | . Our services | ||||
| Ons opdragvoorwaardes . | Our terms of engagement | ||||
| Ons gedragskode . | . Our code of conduct | ||||
| Ons nuus . | . Our news | ||||
| Blaas die fluitjie . | Blow the whistle | ||||
|
Opdragvoorwaardes Daar word 'n risiko-analise gedoen voordat ons 'n opdrag aanvaar. Daarmee word die volgende bepaal: · · Is daar botsende belange? · Is dit na ons oordeel 'n geskikte kliënt? · Is dit gepas om die aanstelling te aanvaar? Dit behels ook: · Die formulering van die opdrag se doelwitte. · Die vasstelling van die ondersoekmetodes. · Die bepaling van die vaardighede en kundigheid wat vir die opdrag vereis word. · Die oorweging van die dienste van derde partye. Sodra die voorgestelde aanstelling deur die kliënt aanvaar word sal ons opdrag in ooreenstemming met wettige ondersoekmetodes uitgevoer word en sluit in, maar is nie beperk tot: ontledings en ondersoeke na finansiële rekords en brondokumente; vrywillige onderhoude met die betrokke personeel; en enige ander prosedures om inligting in te samel wat onder sekere omstandighede nodig mag wees. Ons opdrag word ook uitgevoer in ooreenstemming met ons gedragskode waarvan 'n kopié op hierdie webwerf beskikbaar is. Die tariewe vir die ondersoek is opgestel in ooreenstemming met die uitkontrakteringstariewe van die ouditeur-generaal. Dit sluit nie reiskoste, verblyfkoste en betalings aan derde partye in nie. Die aanstelling word bevestig deur 'n aanstellingsbrief. 'n Onderhandelde voorskot is betaalbaar by ondertekening van die aanstellingsbrief. . |
|
||||
|
|
Terms
of Engagement Our engagement will
also be conducted according to our Code of Conduct of which a copy
is available on this website. The fees for the investigations are compiled
according to the outsourcing fee structure of the auditor general. This
excludes additional expenses for travel, lodging, and payment to third
parties. |
Back to top | |||
|
|
|||||